Prosperitas doen die volle debiteure bestuur van u skool se skoolgelde
Wat kan Prosperitas u bied
- Prosperitas neem die volle bestuur van die administrasie en vordering van skoolgelde oor vanaf ‘n sekere datum en maak bestaande personeel vry om op ander belangrike funksies te fokus.
- Prosperitas word ‘n verlengstuk van die skool wat die dag tot dag administrasie en vordering aktiwiteite van skoolgelde doen en verslag lewer oor hierdie aktiwiteite.
- Prosperitas ontvang slegs vergoeding indien ons beter presteer as die skool se geskiedkundige prestasie.
Implementering en Aksieplan
- Die skool verskaf ’n volle stel boeke ten opsigte van die vorige en huidige jaar aan Prosperitas vir evaluasie.
- Prosperitas maak ‘n finale voorstel gebaseer op die ware syfers wat verskaf is.
- Prosperitas stel voor dat ons voorbeelde van alle huidige dokumentasie insluitend kontrakte met ouers ens. ontvang vir evaluering en voorstelle.
Indien u wil gebruik maak van Prosperitas se dienste t.o.v volle Debiteure Bestuur skakel ASB vir
Jackie Liversage by 086 177 6777 of 082 572 7026
of stuur epos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.