Prosperitas is in 2000 gestig. Ons is trots Suid-Afrikaanse besit en 'n lid van The Association of Debt Recovery Agents (ADRA) asook Nasionale verteenvoordigende organisasie vir Beheerliggame van Suid-Afrikaanse skole (FEDSAS). Prosperitas is ingevolge die Wet op Skuldinvordering geregistreer.
Prosperitas is 'n goed gevestigde onderneming wat spesialiseer in Skoolgeld-skuldinvordering vir meer as 800 skole.
Ons is verbind tot 'n vinnige, vriendelike, professionele en billike diens aan ons kliënte.
Ons is verbind tot 'n vinnige, vriendelike, professionele en billike diens aan ons kliënte.
Die hoogs diverse en gespesialiseerde diens wat ons aan ons kliënte lewer, word voortdurend hersien en bygewerk in ooreenstemming met die versnelling van kennis in die vinnig veranderende ekonomiese omgewing.
Vir enige navrae kontak ons by:
086 177 6777
086 177 6777